WPMU DEV in your language
Translations
Translation of SmartCrawl: Afrikaans
| Prio | Original string | Translation | — |
|---|---|---|---|
| SEO: | SEO: | Details | |
| Needs Improvement | Benodig Verbeteringe | Details | |
| No Focus Keyword | Geen fokus sleutelwoord | Details | |
| We encountered an error fetching your content | Ons het 'n fout ondervind met die insameling van jou inhoud | Details | |
|
We encountered an error fetching your content Ons het 'n fout ondervind met die insameling van jou inhoud
Login to your account for contributing to translations.
|
|||
| Your SEO title is the most important element because it is what users will see in search engine results. You'll want to make sure that you have your focus keyphrases in there, that it's a nice length, and that people will want to click on it. Best practices suggest keeping your titles between %2$d and %3$d characters including spaces, though in some cases 60 is the sweetspot. The length is important both for SEO ranking but also how your title will show up in search engines - long titles will be cut off visually and look bad. Unfortunately there isn't a rule book for SEO titles, just remember to make your title great for SEO but also (most importantly) readable and enticing for potential visitors to click on. | Die SEO-titel is die belangrikste element, want dit is wat gebruikers sal sien in soekenjin uitslae. Maak seker dit bevat fokus sleutelwoorde, dat dit 'n goeie lengte is en dat mense daarop wil kliek. Beste praktyke stel voor om titels tussen %2$d en %3$d karakters te hou, insluitend spasies, alhoewel in sekere gevalle is 60 in die kol. Die lengte is belangrik vir SEO-posisie en ook vir hoe die titel sal lyk in soekenjins - lang titels sal visueel afgesny word en sleg lyk. Ongelukkig is daar nie 'n reëlboek vir SEO-titels nie, maar onthou omdieu titel aantreklik vir SEO te maak, maar ook (meer belangrik) leesbaar en aanloklik vir potensiële besoekers om op te kliek. | Details | |
|
Your SEO title is the most important element because it is what users will see in search engine results. You'll want to make sure that you have your focus keyphrases in there, that it's a nice length, and that people will want to click on it. Best practices suggest keeping your titles between %2$d and %3$d characters including spaces, though in some cases 60 is the sweetspot. The length is important both for SEO ranking but also how your title will show up in search engines - long titles will be cut off visually and look bad. Unfortunately there isn't a rule book for SEO titles, just remember to make your title great for SEO but also (most importantly) readable and enticing for potential visitors to click on. Die SEO-titel is die belangrikste element, want dit is wat gebruikers sal sien in soekenjin uitslae. Maak seker dit bevat fokus sleutelwoorde, dat dit 'n goeie lengte is en dat mense daarop wil kliek. Beste praktyke stel voor om titels tussen %2$d en %3$d karakters te hou, insluitend spasies, alhoewel in sekere gevalle is 60 in die kol. Die lengte is belangrik vir SEO-posisie en ook vir hoe die titel sal lyk in soekenjins - lang titels sal visueel afgesny word en sleg lyk. Ongelukkig is daar nie 'n reëlboek vir SEO-titels nie, maar onthou omdieu titel aantreklik vir SEO te maak, maar ook (meer belangrik) leesbaar en aanloklik vir potensiële besoekers om op te kliek.
Login to your account for contributing to translations.
|
|||
| You have NOT written an SEO specific title for this article. We recommend an SEO specific title between %2$d and %3$d characters, optimized with your focus keyphrases. | Jy het NIE 'n SEO spesifieke titel vir hierdie artikel geskryf nie. Ons beveel 'n SEO spesifieke titel aan, met karakters tussen %2$d en %3$d, geoptimaliseer met fokus sleutelwoorde. | Details | |
|
You have NOT written an SEO specific title for this article. We recommend an SEO specific title between %2$d and %3$d characters, optimized with your focus keyphrases. Jy het NIE 'n SEO spesifieke titel vir hierdie artikel geskryf nie. Ons beveel 'n SEO spesifieke titel aan, met karakters tussen %2$d en %3$d, geoptimaliseer met fokus sleutelwoorde.
Login to your account for contributing to translations.
|
|||
| Your SEO title is %1$d characters which is less than the recommended %2$d characters. Best practice is between %2$d and %3$d characters, with 60 being the sweet spot. | Die SEO-titel is %1$d karakters wat minder is as die aanbevole %2$d karakters. Beste praktyk is tussen %2$d en %3$d karakters met 60 wat gewoonlik in die kol is. | Details | |
|
Your SEO title is %1$d characters which is less than the recommended %2$d characters. Best practice is between %2$d and %3$d characters, with 60 being the sweet spot. Die SEO-titel is %1$d karakters wat minder is as die aanbevole %2$d karakters. Beste praktyk is tussen %2$d en %3$d karakters met 60 wat gewoonlik in die kol is.
Login to your account for contributing to translations.
|
|||
| Your SEO title is %1$d characters which is greater than the recommended %3$d characters. Best practice is between %2$d and %3$d characters, with 60 being the sweet spot. | Die SEO-titel is %1$d karakters wat meer is as die aanbevole %3$d karakters. Beste praktyk is tussen %2$d en %3$d karakters met 60 wat gewoonlik in die kol is. | Details | |
|
Your SEO title is %1$d characters which is greater than the recommended %3$d characters. Best practice is between %2$d and %3$d characters, with 60 being the sweet spot. Die SEO-titel is %1$d karakters wat meer is as die aanbevole %3$d karakters. Beste praktyk is tussen %2$d en %3$d karakters met 60 wat gewoonlik in die kol is.
Login to your account for contributing to translations.
|
|||
| Your SEO title is %1$d characters which is between the recommended best practice of %2$d-%3$d characters. | Die SEO-titel is %1$d karakters wat tussen die aanbevole %2$d-%3$d karakters is. | Details | |
|
Your SEO title is %1$d characters which is between the recommended best practice of %2$d-%3$d characters. Die SEO-titel is %1$d karakters wat tussen die aanbevole %2$d-%3$d karakters is.
Login to your account for contributing to translations.
|
|||
| It's considered good practice to try to include your focus keyphrase(s) in the SEO title of a page because this is what people looking for the article are likely searching for. The higher chance of a keyphrase match, the greater the chance that your article will be found higher up in search results. Whilst it's recommended to try and get these words in, don't sacrifice readability and the quality of the SEO title just to rank higher - people may not want to click on it if it doesn't read well. | Dit word as goeie praktyk beskou om te probeer om die fokus sleutelwoord(e) in die SEO-titel van 'n bladsy in te sluit, want dit is gewoonlik waarna mense kyk wat na die artikel soek. Hoe hoër die kans om 'n sleutelwoord te kry, hoe groter is die kans dat die artikel hoër in die soek uitslae gevind sal word. Terwyl dit aanbeveel word om hierdie woorde te probeer kry, moenie leesbaarheid en die kwaliteit van die SEO-titel inboet net vir 'n hoër rangorde nie. Mense sal dalk nie daarop kliek as dit nie goed lees nie. | Details | |
|
It's considered good practice to try to include your focus keyphrase(s) in the SEO title of a page because this is what people looking for the article are likely searching for. The higher chance of a keyphrase match, the greater the chance that your article will be found higher up in search results. Whilst it's recommended to try and get these words in, don't sacrifice readability and the quality of the SEO title just to rank higher - people may not want to click on it if it doesn't read well. Dit word as goeie praktyk beskou om te probeer om die fokus sleutelwoord(e) in die SEO-titel van 'n bladsy in te sluit, want dit is gewoonlik waarna mense kyk wat na die artikel soek. Hoe hoër die kans om 'n sleutelwoord te kry, hoe groter is die kans dat die artikel hoër in die soek uitslae gevind sal word. Terwyl dit aanbeveel word om hierdie woorde te probeer kry, moenie leesbaarheid en die kwaliteit van die SEO-titel inboet net vir 'n hoër rangorde nie. Mense sal dalk nie daarop kliek as dit nie goed lees nie.
Login to your account for contributing to translations.
|
|||
| The focus keyphrase(s) for this article doesn't appear in the SEO title which means it has less of a chance of matching what your visitors will search for. | Die fokus-sleutelwoord(e) vir hierdie artikel verskyn nie in die SEO-titel nie wat beteken dat dit 'n kleiner kans het om ooreen te stem met waarna gebruikers soek. | Details | |
|
The focus keyphrase(s) for this article doesn't appear in the SEO title which means it has less of a chance of matching what your visitors will search for. Die fokus-sleutelwoord(e) vir hierdie artikel verskyn nie in die SEO-titel nie wat beteken dat dit 'n kleiner kans het om ooreen te stem met waarna gebruikers soek.
Login to your account for contributing to translations.
|
|||
| You've got your focus keyphrase(s) in the SEO title meaning it has the best chance of matching what users are searching for first up - nice work. | Jy het jou fokus sleutelwoord(e) in die SEO-titel wat beteken dat dit die beste kans het om ooreen te stem met waarna gebruikers soek - goeie werk. | Details | |
|
You've got your focus keyphrase(s) in the SEO title meaning it has the best chance of matching what users are searching for first up - nice work. Jy het jou fokus sleutelwoord(e) in die SEO-titel wat beteken dat dit die beste kans het om ooreen te stem met waarna gebruikers soek - goeie werk.
Login to your account for contributing to translations.
|
|||
| We couldn't find a title to check for keyphrases | Ons kon nie 'n titel kry om na sleutelwoorde te kyk nie | Details | |
|
We couldn't find a title to check for keyphrases Ons kon nie 'n titel kry om na sleutelwoorde te kyk nie
Login to your account for contributing to translations.
|
|||
| Using keyphrases in any of your subheadings (such as H2's or H3's) will help both the user and search engines quickly figure out what your article is about. It's best practice to include your focus keyphrases in at least one subheading if you can. | Die gebruik van sleutelwoorde in enige van die subopskrifte (soos H2's of H3's) sal die gebruiker en soekenjins help om vinnig uit te vind waaroor die artikel handel. Dit is beste praktyk om fokus sleutelwoorde in ten minste een subopskrif in te sluit as jy kan. | Details | |
|
Using keyphrases in any of your subheadings (such as H2's or H3's) will help both the user and search engines quickly figure out what your article is about. It's best practice to include your focus keyphrases in at least one subheading if you can. Die gebruik van sleutelwoorde in enige van die subopskrifte (soos H2's of H3's) sal die gebruiker en soekenjins help om vinnig uit te vind waaroor die artikel handel. Dit is beste praktyk om fokus sleutelwoorde in ten minste een subopskrif in te sluit as jy kan.
Login to your account for contributing to translations.
|
|||
| The page URL you use for this post will be visible in search engine results, so it's important to also include words that the searcher is looking for (your focus keyphrases). It's debatable whether keyphrases in the slug are of any real search engine ranking benefit. One could assume that because the slug does get indexed, the algorithm may favour slugs more closely aligned with the topic being searched. | Die bladsy-URL vir hierdie bydrae sal sigbaar wees in soekenjin uitslae, so dit is belangrik om woorde in te sluit waarna die gebruiker sal soek - fokus sleutelwoorde. Dit is debateerbaar of sleutelwoorde in die kortskakel van enige waarde is vir jou soekenjin rang, dit kan aanvaar word omdat die kortskakel wel geïndekseer word dat die algoritme kortskakels kan bevoordeel wat nader is aan die onderwerp waarna gesoek word. | Details | |
|
The page URL you use for this post will be visible in search engine results, so it's important to also include words that the searcher is looking for (your focus keyphrases). It's debatable whether keyphrases in the slug are of any real search engine ranking benefit. One could assume that because the slug does get indexed, the algorithm may favour slugs more closely aligned with the topic being searched. Die bladsy-URL vir hierdie bydrae sal sigbaar wees in soekenjin uitslae, so dit is belangrik om woorde in te sluit waarna die gebruiker sal soek - fokus sleutelwoorde. Dit is debateerbaar of sleutelwoorde in die kortskakel van enige waarde is vir jou soekenjin rang, dit kan aanvaar word omdat die kortskakel wel geïndekseer word dat die algoritme kortskakels kan bevoordeel wat nader is aan die onderwerp waarna gesoek word.
Login to your account for contributing to translations.
|
|||
Export as •